Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on October 18, 2012, 02:44:52 PM

Title: Net 'n gedagte
Post by: PM on October 18, 2012, 02:44:52 PM
singular wants to be like plural
because
plural  is happy
and singular is lonely   :icon_biggrin:
Title: Re: Net 'n gedagte
Post by: Meraai vannie Baai on October 19, 2012, 12:57:03 AM
Dierbaar! Ek sien die prentjie  :headbang:
Title: Re: Net 'n gedagte
Post by: Meraai vannie Baai on October 22, 2012, 06:26:33 AM
Ek het Vrydag se koers rond ietsie gesien wat jy geplaas het oor alleen wees as manlief laat werk en ons van lig tot donker die sekondes ervaar, dink jy ek kry dit nou  :icon_scratch: wou so graag kommentaar gaan lewer. Amper word ek bly en dog dit was hier - maar nou is ek bly ek het weer hier kom loer want dit bly mooi!!!
Title: Re: Net 'n gedagte
Post by: PM on October 22, 2012, 07:04:55 AM
Dankie Raaitjie.  Die volgende oggend het dit so na 'n gesanik geklink, toe haal ek dit maar af. 

Soms, as ek deur my woordeboek wandel, kom ek op 'n woord af wat so 'n mooi "teenoorgestelde" het, dat dit prentjies maak.   :icon_biggrin:  Die letters "rol" ook so lekker op my tong.