Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: adele on October 17, 2012, 02:50:50 PM

Title: ’n Nota …
Post by: adele on October 17, 2012, 02:50:50 PM
’n Kerkklok vertel van ’n Trouverbond
met ons Vader

Sondag 21 Oktober, 2012 net na die kerkdiens.

Geen onthaal.

Vreugde-rose, met seënwense gevul, vir julle

Eben en Adéle
Title: Re: ’n Nota …
Post by: Fransi on October 17, 2012, 04:51:22 PM
Mag julle 'n lieflike en vreugdevolle dag ervaar en mag elke dag daarna net nog meer vreugde en seën inhou.
Title: Re: ’n Nota …
Post by: Meraai vannie Baai on October 18, 2012, 02:47:49 AM
Ook van ons kant af die mooiste toekoms saam matertjie!! Oorloop seeninge en mag julle elke dag ontvang wat julle nodig het sonder om enige gebrek te lei en dit sluit hartsvreugdes en plesiere in  :love7:
Title: Re: ’n Nota …
Post by: PM on October 18, 2012, 04:42:53 AM
Hartlik geluk Annie en Eben.  Ek glo en vertrou dat dit net goed sal gaan met julle. 
Kom wys asseblief foto'tjies na die tyd. 
Title: Re: ’n Nota …
Post by: adele on October 18, 2012, 10:50:26 AM
dankie baaaie!   :love7: 

 :grommit:
Title: Re: ’n Nota …
Post by: Naas on October 18, 2012, 12:57:42 PM
Mag die vreugde van saamwees vir julle 'n sambreel wees.



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: ’n Nota …
Post by: Gawelina on October 18, 2012, 01:27:56 PM
Baie geluk julle tweetjies! Ek was so bevoorreg om vir Liefde te ontmoet. Mag julle vreugde saam hè en elke dag 'n nuwe wonder saam ontdek.