Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Naas on October 05, 2012, 07:21:38 AM

Title: N.a.v. PM se Probleme met die bouers.
Post by: Naas on October 05, 2012, 07:21:38 AM
"Wat doen jy vandag?"
"Niks"
"Maar het jy dit dan nie gister ook gedoen nie?"
"Ja. Maar ek het nie klaar gekry nie."



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: N.a.v. PM se Probleme met die bouers.
Post by: Fransi on October 05, 2012, 08:05:54 AM
 :icon_biggrin:
Title: Re: N.a.v. PM se Probleme met die bouers.
Post by: Meraai vannie Baai on October 05, 2012, 11:36:58 PM
Is daar nie 'n oop vak'ture by die ou nie? Ek kan hom gaan help  :toothy4:
Title: Re: N.a.v. PM se Probleme met die bouers.
Post by: PM on October 07, 2012, 04:52:27 AM
Hulle het nie eers vakka leeus nie, wat praat nog van vakka tiere. 

Oeps, julle moet nie spot nie. 
Wat beteken die volgende:
Hier hy staat hom die klip wat die water bloei. 
Hier onder by hierdie klep hy lê nog 'n paar spoelkleppe.
Nou ekke hy moet hom verf daardie muur agter by daardie spoelkleppe.

Hoe nou gemaak?

Nee, jy loop nie op die spoelklippe nie jou dom donkie, daaronder is 'n gat met 'n pomp in wat die "klep laat bloei".   :icon_scratch: