Self lief vir stompe is hierdie vir my die perfekte uitdrukking!! Wat is dan nou mooier as 'n stomp?
Sommer geweet jy gaan daarvan hou Raaitjie! Ek plak die foto hier vas vir julle.
Verkyk ek my alweer diekant van die aardbol. So dankbaar ek het opgestaan om gou te loer watter maters het vir ons verrassing kom vasmaak :love7: :notworthy: (((((((((Sussa))))))))
Hout is goud. Ek lief stompe en klippe in my tuin. Dankie vir die foto Sussa en dankie vir die onderwerp Raaitjie.