Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 05, 2012, 01:16:04 AM
Title: Adele se 'ge-skade' uitdrukking
Post by: Meraai vannie Baai on September 05, 2012, 01:16:04 AM
Kosbare uitdrukking van Adele wat gebore is uit die gebrek aan 'n ander beskrywende woord vir PM en Hannes se vermodderde repirasie-situasie : :hello2:
Title: Re: Adele se 'ge-skade' uitdrukking
Post by: PM on September 05, 2012, 06:39:54 AM
Jou beskrywing is ook treffend Raaitjie. Dankie vir die moeite, ek waardeer.