Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Naas se plek => Topic started by: Naas on May 19, 2011, 09:23:01 PM

Title: Metgesel
Post by: Naas on May 19, 2011, 09:23:01 PM
Ribbebeen
Krom doelloos
oopsny uithaal vat
verander vervorm vernuwe verbeter
vorm asem lewe
afgerond mooi
vrou

'n Diamantes.



:icon_bigsmurf:
Title: Re: Metgesel
Post by: Angelica on May 20, 2011, 04:58:52 AM
En hiermee leer jy my wat 'n 'Diamantes' is.
Knap gedoen.
:angel8:
Title: Re: Metgesel
Post by: Naas on May 20, 2011, 07:12:43 AM
Dankie Maatjie, vir die komtaartjie. Die diamantes, soos die vrou, het egter vele meer fasette. Ek sal dit later vandag kom plaas.


:icon_bigsmurf:
Title: Re: Metgesel
Post by: PM on May 20, 2011, 09:53:36 AM
Baie dankie Naas.  Ek sien uit na die uitleg!   :hello2:  Sal jy dit by die strukture doen asseblief. 
Title: Re: Metgesel
Post by: Trapsoetjie on May 20, 2011, 10:05:58 AM
 :read2: o lekker nog 'n strukstuur. Kan nie wag nie.

:angel12:
Title: Re: Metgesel
Post by: PM on May 20, 2011, 10:08:35 AM
Ek wag ook!  Dit kan net lekker wees.   :hello2: