Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 10:02:38 AM
Title:
versekering
Post by:
AB
on
August 25, 2012, 10:02:38 AM
Brandwagter
'Ek gaan my kar teen brand verseker,' vertel Mike vir Kallie.
'Wat van diefstal?' vra Kallie.
'Nooit,' antwoord Mike. 'Wie sal nou 'n kar wat brand steel?'
Title:
Re: versekering
Post by:
PM
on
August 28, 2012, 07:31:47 AM
Ek het al die Mike-Kallie grappies vergeet. :icon_biggrin:
Text only
|
Text with Images