Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 08:40:11 AM
-
In (nige) simpatie
Koos stap eendag na die apteek en vra binne of hulle nie swart
kondome verkoop nie.
"Jammer meneer" antwoord die apteker " hulle vervaardig nie eers
swart kondome nie. Maar hoekom wil jy nou juis swart hê?"
" Man, die saak staan eintlik so " sê Koos" My beste vriend is eergister
oorlede ek sal net graag met sy vrou wil gaan simpatiseer"
-
As jy nie sterk is nie moet jy slim wees! :icon_biggrin: