Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 08:20:11 AM
-
Organisasie
Twee ou omies van in die tagtig sit op die ouetehuis se stoep in die wintersonnetjie en bak. . 'n Ou man en vrou stap handjie-handjie verby terwyl hulle liefies na mekaar loer.
Die een oue op die stoep fluister vir sy vriend:
"Ek hoor die tweetjies wil trou, ou broer"
"Maar ek hoor hulle het sy protestantse klier uitgehaal*"
"Ja, en haar vrolike dele* ook" laat die eerste ou omie hoor
"Nou maar vertel nou vir my hoe gaan die tweetjies dan 'n organisasie* hĂȘ?"
-
Pragtig! :sign10:
-
Hieheiehieheie...ek het :sign10: net gewag vir 'hoe sal hulle nou so gestremd, kommunikasie hou?'