Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 06:26:43 AM
-
Ek kannie swemmie!
Gammat vang 'n dip in die see, 'n brander lig hom hoog op en hy skree benoud vir Meraai op die strand: "Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie!
"Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?"
-
Skaterlag ek nou! :sign10:
-
:toothy4:
-
Naamgenoot jy maak my dag. Dankie vir die deel Stoffeltjie :icon_biggrin: