Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on August 23, 2012, 05:37:36 PM

Title: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: Angelica on August 23, 2012, 05:37:36 PM
Groot opgewondenheid het geheers toe Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers by my vriende se adresse afgelewer is...  :hello2:
Dankie PM vir die aanstuur na Johan in Klein Brak (Hulle emigreer eersdaag na Oz en ons boek gaan saam!)  Ook na Johan in Cresta. 
Ek het een gestuur na Johan in Pittsburg Pennsylvania.  (Yip, almal Johan.)
Hulle was aangenaam verras met die inhoud en die kwaliteit van ons boek.
Toe kon ek hulle vertel dat Boek No 2 in die baarmoeder le en groei.  (Kom ons hoop hulle wil ook elk 'n eksemplaar bestel.)

PM, waar in die wereld het ons boek al leplek gekry?
Title: Re: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: PM on August 24, 2012, 08:09:38 AM
Ag dit is wonderlik as almal dink ons boek is pragtig.  Ek lief dit nog steeds. 
Amerika
New Zealand
Holland
Oz
Namibië
Pennsylvania is ook mos in Amerika.
Dan voeg ek Kanada by.
Wie weet waar nog?

Ja, dit groei, stadig maar seker.  Een van die dae sal ek al my werk klaar het met die versekering se leggers, dan kan ek weer tyd het om aan te gaan met die boek.  (Die program is weer vanoggend kopsku met leestekens.)
Title: Re: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: Marion on August 24, 2012, 12:47:06 PM
Er kan nog een land worden toegevoegd:het prachtige boek  is ook naar Canada gestuurd. Mijn familie is Nederlands en kan het Afrikaans goed lezen. Ze vinden het een heel bijzonder boek, samengesteld werk van zoveel mensen uit zovele hoeken van de wereld.

Groeten uit een zomers en zonnig Holland!
Title: Re: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: PM on August 24, 2012, 02:05:16 PM
Dit is heerlik om jou weer hier te sien Marion.  Dankie vir die inligting.  Hier het die somer sommer in ons sop kom val!
Die boek verkoop flink.  Teen hierdie tempo sal ek gou weer moet bestel.   :hello2:
Title: Re: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: Marion on August 24, 2012, 02:49:15 PM
Dat zijn goede berichten! Stijgende verkoop belooft veel goeds voor het volgende boek. Ik hoop van harte dat jullie de overstromingsnarigheid snel achter jullie kunnen laten en het huis weer leefbaar is. Dan kan je weer 'back to normal'en aan het boek werken.
Liefs en groetjes!
Title: Re: Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers...
Post by: PM on August 24, 2012, 03:20:52 PM
Ons werk hard daaraan.  Dit gaan egter nog 'n baie lang tyd neem en intussen sal ek moet foto's neem as bewysstukke.  Hulle glo nie my tuin kon soveel skade hĂȘ nie.  Ek wens net ek het meer foto's van my tuin geneem toe dit so mooi was.