Palms
Palms in die wind
Ankers stewig in die grond
Lenig wieg die stam
Met my God se vergunning
Sal ek ook so buigsaam wees
© PM
Pragtige beeld van geanker, maar terselfdertyd buigsaam/verdraagsaam wees. Lief dit.
Dankie Fransi, ek lief hierdie struktuur.
Lieflik!! :love7: