Hoogmoed val
daar waar bolle rook en vlam was
is nou nog net rommel en as
die eens sterke grasdakreus
hoog in die lug met sy neus
gebou sterk bestand teen vuur
kon nie veg teen die natuur
daar waar bolle rook en vlam was
is nou nog net rommel en as
Toe nou nie so bestand teen vuur...
netjies opgesom. :hello2:
:grommit:
So waar- treffende beeld.