die vlamme van my vuurtjie
knetter 'n rustige deuntjie
die maan groei tot 'n perfekte sirkel
dit skitter ligsterretjies op die blare
voer my na 'n sprokies land
van rus en vrede
ver weg van die hede
perfek volmaak
Ek wil sebliefie langs jou vuurtjie gaan sit mater en na jou sprokiesland van rus en vrede gaan!
Jy is baie welkom matertjie. :icon_cheers: Hier is vir jou 'n stoeltjie en 'n glasie pienkie. Nou kan al die ander ouens hulle stoeltjies nader skuif dan skink ek nog pienkies. :icon_biggrin: