Welkom Anina. As jy enige probleme ondervind kan jy sommer hier vra vir hulp. Ons is 'n gawe spul! :icon_biggrin:
As jy skryfwerk wil plaas kan ek vir jou 'n plekkie skep. Skreeu net.
:bootyshake: Dit is PM wat die forumdans doen. :icon_biggrin:
Baie dankie PM Ek gaan eers so 'n bietjie die forum verken.
Jy is welkom, ek het al jou skrywe oor die troetelnaampie gelees. Maak jouself tuis. Hier is 'n glasie sjampanje om jou welkom te heet. :toothy4: