Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: adele on August 12, 2012, 10:10:51 PM
-
dit was weer sulke tyd ... heerlike 20ure van net volkspele, niks van wens dit kon nog 'n rukkie aanhou nie ... met seer voete en stywe bene wat stokkerig probeer loop, het ons vorentoe beweeg om ons medaljes te ontvang
:grommit:
-
Baie geluk Adéle! Dankie vir die deel. Dit is so kleurvol en die wit kousies laat my so aan my skooldae dink.
-
:hello:
Heerlik en baie geluk!