Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on August 12, 2012, 01:34:19 AM

Title: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: PM on August 12, 2012, 01:34:19 AM
Toe ek opkyk vang die "horlosie" op die tuisblad my oog. 
22 dae 22 ure en 12 minute.  Dit is ook die 12de Augustus 2012. 
Title: Re: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: AB on August 12, 2012, 08:34:01 AM
1 dag, 1 uur en 47 minute
Title: Re: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: PM on August 13, 2012, 05:38:32 AM
Jy jok!  :icon_biggrin: 
Lox het nog 'n ekstra 4 dae, 22 ure en 21 minute op die forum spandeer.
760 "posts" en 271 "topics started".
Jy het as Lox 35.5 persent in die kiekiekykplek deurgebring en 22% "gegorrel".
Dan het jy bykans 7% van jou tyd in die hoof se kantoor gespandeer. 
Hoe's daai?
Title: Re: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: bloubefoeterd on August 13, 2012, 01:09:54 PM
In vergelyking met julle laat my 13 ure dit klink of ek AWOL was!!
Title: Re: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: AB on August 13, 2012, 08:48:54 PM
Sjoe PM jyt skerp gekyk, ek het al verget van LOX se bydraes
Title: Re: Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?
Post by: PM on August 14, 2012, 07:51:52 AM
AB, as dit nie vir julle moeilikheid was nie, sou jy baie meer ure opgehad het. 
BB, elke uur is 'n kosbare uur.  Ek is so dankbaar jy is weer terug. 
Hierdie jaar gaan net so woer-woer, vinnig, deurmekaar verby.  Dit sal ook weer rustiger gaan en as die somer eers hier is het 'n mens meer ligdag-ure.