:hello:
Dit is hoendervleis mooi Fransi. Perfek geskryf.
:hello:
Dankie PM. Die natuur praat so dikwels met my en dit is daar waar ek net so dikwels my "antwoorde" op goed waaroor ek wonder kry.
Ek kan sien jy het 'n "oor" vir die natuur. Ek wens ek was so vernuftig soos jy om dit wat ek ervaar in woorde neer te pen. Meestal skryf ek in my slaap en as ek wakker word is die woorde nie meer daar nie.