Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on August 07, 2012, 08:39:40 AM

Title: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Fransi on August 07, 2012, 08:39:40 AM
 :hello:
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: PM on August 07, 2012, 04:02:26 PM
Ek sou graag wou weet watter beelde jy by al jou werk wou hê Fransi.  Ek lief dit. 
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: Fransi on August 07, 2012, 05:03:52 PM
 :hello:

Dankie PM. Ek weet nou nie of ek dit gaan reg kry om reg aan te heg nie, maar ek het aan die volgende prentjies gedink wat ek op die Internet raakgeloop het en dan sal ek graag op my sesde blaai van my klein prentjies (goddess reeks) wil sit. Ek moet nog net die foto's neem en my man vra om te help om dit op die rekenaar te kry. ;-)
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: Fransi on August 07, 2012, 05:06:53 PM
Ek hoop ek het dit nou reggekry.
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: PM on August 07, 2012, 07:46:43 PM
WOW  WOW  WOW!!!  Dit is pragtig en ek is mal daaroor!  Dit gaan "stunning" lyk Nooitjie!
Ek sal werk dat dit opslae maak!  Kan nie wag om te begin nie!
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: Fransi on August 08, 2012, 08:23:47 AM
 :hello:

Dankie PM, ek raak self baie opgewonde en ek weet hierdie boek gaan net so 'n erfenisstuk wees.
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: PM on August 09, 2012, 02:47:58 PM
Fransi, kan jy asseblief vir my die foto's aanstuur per e-pos, dan plaas ek dit solank in jou lêer vir die boek. 
Title: Re: Versugting (Boek 2)
Post by: Fransi on August 10, 2012, 08:58:16 AM
 :hello:

Dit is doodreg PM. Geniet jou dag! :-)