Ons vergesel die Suid-Afrikaanse Inkomstediens na Atlantis, waar byna 6?miljoen onwettige sigarette met 'n straatwaarde van sowat R4?miljoen gister vernietig is.
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/VIDEO-Ses-miljoen-sigarette-versnipper-20120728
R4 miljoen wat duisende kinders of hondjies kon voed -
ag siek man .. ek is bly dis verwoes - want dit maak net mense siek