(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/forum%20fotos/NewPicture.png)
Hiehiehiehiehie.... so waaaaaar Stoffeltjie!!
:icon_biggrin: I like to be liked. :icon_biggrin:
Dis vreeslik snaaks :sign10:
Gaan soek ek die ene op FB en raai wat? Nie meer beskikbaar nie. Ek belowe julle, een van die dae gaan my geliefkoosde stink-afrikanertjies ook verbode raak en wat plant ek dan om die goggas in toom te hou? :dontknow: :crybaby2: :icon_biggrin:
Ha-ha, jy sal maar moet citronella plant. Dit is 'n malfa. :angel4:
Hiehiehie, ek het 'n magdom malvas aan't groeie. Het dit hoeka juis eers in die groentebedding gehad lol.