Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: adele on July 15, 2012, 08:35:16 PM
-
ek gaan die verwysings na die volkspelefoto's hier laai want dis te veel om alles hier te laai. die eerstes is ons Vrystatertjies se toer na die Staatsteater, Saterdagaand en die toer na die Monument, Sondag na kerk
http://www.facebook.com/media/set/?set=oa.10151099226193115&type=1
:grommit:
-
dink mens gaan moet inlog in FB om die link te kan oop maak .. ek het probeer, maar moet eers in log
ek sal bietjie later vandag/vanaand of more in log om te loer :-)
-
sommer net so stukkie van die lekker, die laastes is van almal oor die land, nie net Vrystaters nie
:grommit:
-
Dankie vir die wys Adéle. Dit sou heerlik gewees het om daar, saam met julle te wees.