Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 10, 2012, 05:02:21 AM

Title: Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)
Post by: Meraai vannie Baai on July 10, 2012, 05:02:21 AM
Sy: Nou wil ek jou sommer gryp ... en ver....!
Hy: AH!  Uiteindelik. Ek wag al SO lank vir dit!
Sy: Wil jy he dat ek weggaan?
Hy: Nee. Ek kan nie eers aan die idee dink nie!
Sy: Hou jy van my?
Hy: Natuurlik. Sommer al baie!
Sy: Het jy my ooit al bedrieg of verneuk?
Hy: NEE! Hoekom vra jy my  nou dit?
Sy: Wil jy my soen?
Hy: Ja. Elke keer as ek die kans kan kry!
Sy: Sal jy my ooit slaan?
Hy: Is jy gek? So persoon sal ek nooit kan wees nie!
Sy: Kan ek jou vertrou?
Hy: Ja
Sy: My Skat!

*Van die poskoets afgeval
Title: Re: Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)
Post by: JC on July 10, 2012, 07:36:44 AM
Dit werk goed, so van bo na onder en weer na bo.  Kostelit.
Title: Re: Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)
Post by: PM on July 10, 2012, 08:07:46 AM
Wha! Ek is in!   :icon_biggrin:  Nou kan ek weer sonder 'n maskertjie klets!   :angel4:
Dit is nou nog 'n voordeel wat die huwelik bied. "In die naam van my gade!"   :bootyshake: 
Gelukkig is hierdie bydrae nie op toepassing van ons nie, of sal ek sĂȘ, nie altyd nie.   :icon_biggrin:
Title: Re: Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)
Post by: Ah Willa on July 19, 2012, 05:46:54 PM
too
funny


bo na onder
onder na bo

funny
too

 :laughing4:

Title: Re: Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)
Post by: PM on July 20, 2012, 08:16:37 AM
Pragtig Wils, dit lees perrrrfek!