Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on July 08, 2012, 11:50:04 PM
-
Die forumkroeg ala 'DroëDrinkPlek' is waar die skat van vriendskap verblindend glinster teen die rand van bolglase, in sagte kerslig :love7:
-
Dit is pragtig Raaitjie. Jy weet hoe om met woorde te toor, (ook te troos en beter te soen.)
-
Trappies se uitdrukking was so uniek en perfek, en dit het my dadelik aan die liedjie laat dink waarvan ek die lirieke vir julle gaan leen het. Heel toevallig word dit toe ook so met hoofletters tussendeur die woorde aangehaal en toe voel dit handskoenpas!
-
Ja, die aspatat het 'n manier om iets so "droog" te sê en dan pas dit uitstekend.