Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on June 25, 2012, 06:09:33 AM

Title: Het jy?
Post by: Angelica on June 25, 2012, 06:09:33 AM
Dit is nou die tyd om jou ou komberse, duvet's, matrassies vir die haweloses te gee...

Ek het.
Title: Re: Het jy?
Post by: Ah Willa on June 25, 2012, 08:09:04 AM
ongelukkig het ons kombersies gaaitjies van oor en oor gebruik ... maar ons deel maar 'n kosietjie waar ons kan

gisteraand het ons ook weereens besef hoeveel genade ons gesin omring ... dis ook tyd om dankbaar te wees vir dit wat mens het - al is dit flenters sonder fancy krulle
Title: Re: Het jy?
Post by: Trapsoetjie on June 25, 2012, 10:47:04 AM
Nee, het nie so baie dat ek dit kan weg gee nie. Gebruik dit self.

 :angel12:
Title: Re: Het jy?
Post by: PM on June 25, 2012, 11:09:12 AM
Ek het verlede jaar, toe ek my oë uitvee het hulle dit verkoop vir drank.   :sign10: