(http://i864.photobucket.com/albums/ab210/wereldeweg/gedig.jpg)
so nou het ek gedink ... iewers op die grrrrooooooote forum het ons gepraat van
n gedig saam doen , so nou plaas ek maar die idee hier want die forum is net te groot en my tyd te min om
rond te loop en soek na ou plaasings .... so....
gedagte is om die wat belangstel n strofe of 2 rondom die prentjie te skryf wat aansluit by die vorige ou se sinne en ons kyk wat daaruit kom...
Dit is net reg hier WW. Ek sal begin en elke bydrae by die nuwe plasing byvoeg.
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig
PM wat van hier : ForumFamilie : JY word uitgedaag om te:
daar is ook nog 4 ander uitdagings wat ek vir die forumfamilie gegee het so paar weke terug - maar niemaand sien kans nie :bootyshake:
PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig
Ah,Willa!
Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip
PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig
Ah,Willa!
Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip
WW
afwagtend daar
die kraai
arend
of muis
afwagtend op die eerste prooi
PM
Daar staan sy
uitdagend
haar oë gesluier
stroewe gesig
Ah,Willa!
Binnekant
'n ander prentjie
wat gesluier
wegkruip
WW
afwagtend daar
die kraai
arend
of muis
afwagtend op die eerste prooi
Trappies
....na die bevel
kettings raas in die wind
van vlerke wat haar vind
so word jou dae getel...
:angel12:
sonder simpatie
sonder sentiment
in eensaamheid
prominent