Hartlik welkom hier by ons Isabel. Ons sal graag gou jou bydraes wil raaklees. Voel tuis en vra gerus as jy enige hulp nodig het.
Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms Isabel. Hoop jy gaan gou tuis voel en saam begin griffel en gesels.
Hi Isabel,
Ook 'n warm welkom vanaf myself aan jou.
Ek neem aan jy is IQ :-) Welkom hier by die forumfamiie - PM is forummoeder en hier's 'n paar meesters en leerlinge(meesters in wording) - ek nog in die wording process maar geniet elke leer oomblik hier tussen die meesters
Ek glimlag al breer. Hoe meer meisies hoe minder Naas. Baie welkom hier by ons en tik sommer daai vingers stomp.