Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on June 07, 2012, 11:35:27 AM

Title: Welkom Arina
Post by: PM on June 07, 2012, 11:35:27 AM
Hartlik welkom hier in ons groepie Arina.  Ek hoop jy sal net soveel vreugde uit die forum put soos ek.
Voel welkom en vra gerus as jy enige hulp nodig het.
Title: Re: Welkom Arina
Post by: Meraai vannie Baai on June 07, 2012, 12:54:45 PM
Ekke wag geduldig my beurt af, wil graag ook 'n welkomwoordjie saam PM hier los vir jou Arina!
Title: Re: Welkom Arina
Post by: Angelica on June 07, 2012, 01:44:11 PM
Hi Arina, 
Warm handdruk ook van my.
Title: Re: Welkom Arina
Post by: Ah Willa on June 07, 2012, 04:28:26 PM
Welkom by die forumfamilie  :wav:
Title: Re: Welkom Arina
Post by: Naas on June 07, 2012, 06:07:21 PM
A! hier is rina ook nou. Hartlik welkom hier by die Afrikaanse omgeeforum. Ons sal jou meedoen met plesierigheid dophou.



Title: Re: Welkom Arina
Post by: PM on June 08, 2012, 05:14:13 PM
Ek het soveel omgee om te gee, maar dit lyk my ons nuwe matertjies het verdwaal.  Ek gaan hulle gou soek!   :bootyshake: