Gatiep kla by Adoons: Vannat my vrou weg is kan ekkie slaapie of eetie.
Adoons vra: Was djy dan so lief vi ha?
Gatiep antwoord: Nei man, sy's weg met die mattres en my tanne!
:grommit:
Giggles...
'n Lekker Kaapse ene.
Hehehheehhe!!! :`ip2: Verseker het hy gasoek vir dit!!