Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Ah Willa on June 06, 2012, 06:55:32 PM

Title: Willa het ook 'n slag 'n grappie om te deel :-)
Post by: Ah Willa on June 06, 2012, 06:55:32 PM
GELOWIGE BRAK

'n Man kom huilend by 'n dominee aan.

Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"

Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"

Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie.

Probeer die AGS oorkant die straat."

Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"

Dominee: "My magtig broer, kom sit,

pleks jy sĂȘ dis 'n NG-hondjie!

(http://www.cscc.edu/update/images/laughing.smileface2.gif)
Title: Re: Willa het ook 'n slag 'n grappie om te deel :-)
Post by: Meraai vannie Baai on June 07, 2012, 01:21:20 AM
Hahahahahahahah, sal hom leer om geestelike diskriminasie toe te wil pas  :evil6:
Title: Re: Willa het ook 'n slag 'n grappie om te deel :-)
Post by: PM on June 07, 2012, 02:56:45 PM
Geld wat stom is, maak reg wat krom is... dan nie?