PM, ek gaan oor die volgende paar dae my Boek 2-plasings op my werf inspit.
Sal dit so merk:
Plasing No 1 - Melkbos
Plasing No 2 - Splinters Tyd
ens ens...
Ag dit is wonderlik Engeltjie. As jy spesifieke prentjies of foto's daarby wil hĂȘ sal ek dit baie graag daarby voeg. Ek lief jou! :love7:
Ek het nie spesifieke prentjies nie.
Louis het gese ek mag sy sketse gebruik, maar ek het niks wat daarby pas en kers vashou nie.
In Boek 1 is 'n skets van my wat hy gemaak het, gebruik op my eerste bladsy. Ek wil dit dalk weer daarvoor gebruik.
Ek moet nog daaroor besluit.
Dit is goed so. Sodra jy weet kan jy kom vertel dan maak ons so.
Intussen kan almal voorstelle maak vir jou om uit te kies.