Woordliefmens sinoniem vir digter :toothy4:
Die Afrikaanse forumfamilie is gevul met Woordliefmense vir wie ek baie hoë agting het.
© Ah,Willa! :toothy4:
Voorwaar is ons almal hier woordliefmense Willa! Sit ek en dink, die oortreffende trap van woordliefmens kan agter baie van ons name geskryf word Willa - woordverslaafd :icon_bigsmurf:
:toothy4: