Wat is die toppunt van rassisme?
As die tuinier weier om die afrikanertjies nat te gooi!
ha ha :sign10:
Oorgroot gesmile nou.
Gooi nog 'n paar. Ons kan doen met 'n dag vol lag.
Dit was nou 'n heerlike verrassing om jou hier te sien Blouetjie. Baie welkom terug. :hello2:
Ek stem, ons kan doen met 'n laggie so vroeg in die oggend.
Hehehehehe Blouetjie. Ek dog dis wanneer jy 'n zebra skiet en net biltong van die wit dele maak.
Hier bulder ek alweer onvroulik :sign10: