Hierdie woord wat PM gebruik vir Botswana was so beskrywend dat ons dit net moet bewaar :book1: :icon_salut: :book1:
:icon_biggrin: Botswane was die Boss wena :-) toe word dit Bosswana :-)
Ek stem, dit is 'n baie beskrywende woord, maar Naas is die skepper daarvan. :icon_biggrin:
Ek onthou toe ek vir Hannes 'n e-pos gelees het van Naas, toe staan hy agter my en loer oor my skouer:
"Spelfout" seg hy. Nee, dit is 'n beskrywende woord uit Naas se pen! Toe lag hy maar saam.
Sal gou regmaak :toothy4: :icon_salut:
Dankie Matertjie, ek is ook so voor op die wa dat ek 'n nuwe woord gryp en toepas, geen wonder jy het gedink dit is myne nie. Jammer hoor. :angel4: