Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 29, 2012, 01:58:33 AM
Title:
Pligsier
Post by:
Meraai vannie Baai
on
May 29, 2012, 01:58:33 AM
Wanneer ek iets moet doen op aanvraag en dit was nie regtig genotvol nie, beskryf ek dit as 'n "pligsier".
Title:
Re: Pligsier
Post by:
PM
on
May 29, 2012, 03:54:14 PM
Dit is te oulik Raaitjie. Baie beskrywend! :icon_biggrin:
Text only
|
Text with Images