Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 29, 2012, 12:56:59 AM
-
Dit is die mooiste intensiewe vorm van leeg wat ek nog raakgelees het :notworthy: :icon_salut: :book1:
-
:notworthy: :toothy4:
:grommit:
-
Dankie vir die kniebuig en die salute...
Woorde word gebore as ons emosies ervaar. Of so gebeur dit met my.
Met 'eggoleeg' was daar geen ander geluid of emosie wat so vas gesteek het in my binneste, as juis dit nie.
-
Eggoleeg is erg leeg .. nie eens 'n ego wat hol terug wil skreeu nie ... ek stem - dis 'n prag, intens beskrywing! :notworthy: