Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Ah Willa on May 22, 2012, 03:42:00 AM

Title: Mooi Afrikaanse woorde vir algemene verbruik van rooi woorde in ons mooi taal
Post by: Ah Willa on May 22, 2012, 03:42:00 AM
Memory stick = onthoustokkie

PC keybord =

save (rekenaar) = stoor

Title: Re: Mooi Afrikaanse woorde vir algemene verbruik van rooi woorde in ons mooi taal
Post by: Naas on May 22, 2012, 07:24:32 AM
PC-keybord = vingerprater

:icon_bigsmurf:
Title: Re: Mooi Afrikaanse woorde vir algemene verbruik van rooi woorde in ons mooi taal
Post by: Ah Willa on May 22, 2012, 11:07:15 AM
Naas - AWESOME :  Vingerprater!!   :icon_thumright:

Wat is mooi Afrikaans vir:

Awesome :

PC Mouse :
Title: Re: Mooi Afrikaanse woorde vir algemene verbruik van rooi woorde in ons mooi taal
Post by: Naas on May 22, 2012, 12:02:35 PM
Awesome = Asemrowend, uitstekend, wragtag pragtag!

PC-mouse = pyltjiekontroleur  :dontknow: :color:

:icon_bigsmurf:

Title: Re: Mooi Afrikaanse woorde vir algemene verbruik van rooi woorde in ons mooi taal
Post by: Ah Willa on May 22, 2012, 01:21:48 PM
PC-mouse = pyltjiekontroleur  (volgens Naas)  :toothy4:

PC-mouse = vingerverlenging (volgens JanDink)

PC-mouse = elektroniese hand (volgens Ah,Willa!)  (dit kan ook rekenaar hand wees)

so wat dink julle en watter een of gaan dit al drie of meer wees