(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/DSC00388.jpg)
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/DSC00389-1.jpg)
Dis te fraai Meraai!! Dankie vir die deel hiervan!
Plesier om te deel ewigdeur myne Willa. Ons leer nog die nuwe speelding ken, voor die verlof se aanvang volgende maand!
Dit is werklik mooi Raaitjie. Ek dink dit is die tyd van die dag wat 'n ou tot "rustigheid" kom. Geniet die nuwe speelding en ek glo ons gaan net soveel plesier daaruit put.