met trane sit ek op my stoepie, my staatshuis, kyk ek uit oor Aldam waar die dag breek...ek teug aan koffie en bid saam met hierdie mense wat nou net aan Hom, ons Here vashou.
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/My-plaas-is-nie-al-die-haat-werd-20120501
Ek haal my hoed af en knak my knieg vir hoe hierdie man die situasie hanteer en verwerk. Voorwaar sal ek dit nie reggekry het nie :crybaby2:
woordeloos