Digkuns => Digterminologie => Topic started by: PM on April 27, 2012, 05:21:34 PM
Title: Ellips
Post by: PM on April 27, 2012, 05:21:34 PM
Ellips – el-lips – Weglaat van woorde wat veronderstel kan word. Die skrywer gebruik die drie punte om ʼn sin, onvoltooid, aan die verbeelding van die leser oor te laat.