Digkuns => Digterminologie => Topic started by: PM on April 27, 2012, 05:05:53 PM
Title: Oksimoron
Post by: PM on April 27, 2012, 05:05:53 PM
Oksimoron – ok-si-mo'ron - Stylfiguur waarby twee teengestelde begrippe met mekaar verbind word. Onnosele slimkop Arme ryke Dit is ou nuus. Siende blind. ʼn Oop geheim.