Retoriese styl – re-to'ries - ʼn Stelling word gemaak in die vorm van 'n vraag, waarop geen antwoord verwag word nie.
Moet ons dan almal selfmoord pleeg?
Jy het mos jou eie belange, hoekom sal jy jou met myne bemoei?
Hier word ook "inversie" gebruik – omkering van die gewone of natuurlike woordorde.
Lank was die dag.
Lyk dit vir julle ook of hier weer niks aangaan in die forumgange nie... :dontknow: :icon_scratch:
:icon_scratch: :crybaby2: :crybaby2:
:toothy4:
Dit lyk so ja. Sou 'n mens nou dink as die kat weg is, is die muis baas? :angel8: Is dit 'n retoriese vraag? :icon_biggrin:
Smaak my eerder as die kat weggaan klim die muise saam in die tas :toothy4:
:sign10: Dit sou darm nou groot pret gewees het. Sou dalk vir my 'n fluit moes kry. :love7: