Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Digkuns => Digterminologie => Topic started by: PM on April 27, 2012, 04:50:32 PM
Title:
Sinekdogee
Post by:
PM
on
April 27, 2012, 04:50:32 PM
Sinekdogee- si-nek'do-gee- is 'n stylfiguur waarby 'n geheel deur 'n deel aangedui word.
-die ouerlike dak vir die ouerlike huis-
Kom help asseblief met nog voorbeelde.
Text only
|
Text with Images