Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on May 10, 2011, 02:28:51 PM
-
Ontbreekte liefde
‘n Gevoel wat in my opwek,
laat by my geen gebrek,
in skaamte laat ek my hoof sak.
Die mensdom is ‘n wrak.
Waar het die gevoel dan verdwyn,
of was dit nog al die jare ‘n skyn?
Dit laat in my mond in smaak van brak.
Geweld word gepleeg met gemak.
Sien wat julle doen of is jul oë dof?
Dit gaan in jul gesigte om plof!
Ek is klaar verniel met geen siel.
Julle maak van hom ‘n spieël,
beeld van my, gevaarlik – waarsku!
‘n dubbel is altyd swakker.
word wakker! - Maak reg!
Liefde is al wat ons eindlik voor veg.
-
Pragstukkie Vriendin. :hello2: :headbang: :icon_salut:
Die regte vorm van omplof is "ontplof" Maar vir dood wil ek eerder die waarna werwys word sien om plof dat hulle val in die stof.
:icon_bigsmurf:
-
:wave: Dankie Naas, Bloos ek nou!
:angel12:
-
Pragtig Trappies. :icon_salut: Dit is heerlik om weer jou
vuurwoordwerke te lees. Hoop jy kry 'n tydjie om by die strukture ook uit te kom. :bootyshake:
-
jy mag maar dig, elke woord is reg gekies. mooi!
:grommit:
-
Hallo Adéle, bly om jou hier raak te lees. Hierdie een is een van die baie min wat ek ooit sal plaas waar ander dit kan lees, want dis 'n stukkie waarheid van my wat ek gebruik het.
Dankie julle, dit beteken vir my baie.