Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 16, 2012, 07:37:19 AM
-
Nooi ek kon net hierdie enetjie 'gesteel' kry vir jou :toothy4: die ander fototjie het ek nie toegang tot nie. Hoop dit help. Twee pragtige kinders!!
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Elsabesekinders1.jpg)
-
Ek het die voorreg gehad om die hele stel foto'tjies te sien en ook om hulle by die boekvoorstelling te ontmoet. Pragtig verby. Elsabé kan met reg trots wees op hulle.
Daardie fotograaf gaan ook die troufoto's neem. Ek kan nie wag om dit te sien nie!
-
My krosie.
En toe is ons drie.
Of is ma nou een en hulle twee?
Dankie Meraai.
-
Groot groot voorreg hoor :notworthy:
-
Nee matertjie, julle sal altyd drie wees totdat daar nog bykom, dan is julle meer en meeste. Ons ou babadogtertjie is toe vandag gebore. Sy weeg 4,1 kilogram en ek het uiteindelik 'n fototjie gekry.
Natuurlik is sy die pragtigste prinsessie in daai hospitaal! :icon_biggrin: