Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 16, 2012, 12:55:37 AM
Title:
Naas se "snikkel"
Post by:
Meraai vannie Baai
on
April 16, 2012, 12:55:37 AM
Snikkel: Snik en sukkel :crybaby2:
:notworthy: :book1: :icon_salut:
Title:
Re: Naas se "snikkel"
Post by:
PM
on
April 16, 2012, 09:10:31 AM
So al snuffel sukkel en snikkel ons deur die lewe. :icon_biggrin:
Ek is mal oor nuwe woorde wat soveel sin maak.
Title:
Re: Naas se "snikkel"
Post by:
Ah Willa
on
April 19, 2012, 11:00:20 AM
Dis 'n gesnikkel om te oorleef!
Text only
|
Text with Images