Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on April 13, 2012, 12:33:15 PM
Title:
Geluk WW
Post by:
PM
on
April 13, 2012, 12:33:15 PM
Geluk matertjie! Dit is 'n pragtige gedig.
Ons wil nog van jou werk sien. Jy is gans en al te skaars.
Title:
Re: Geluk WW
Post by:
Angelica
on
April 14, 2012, 04:36:03 AM
Mooi WW !!!
Title:
Re: Geluk WW
Post by:
Fransi
on
April 14, 2012, 10:08:52 AM
Baie geluk WW.
Title:
Re: Geluk WW
Post by:
Ah Willa
on
April 19, 2012, 11:02:33 AM
se ek ook WW jy is gans en al te skaars!! Jou werk is pragtig so kom deel meer! :love7:
Text only
|
Text with Images