(//)
Ongeloooooflik Fransi!!!!!!
:hello:
Dankie Meraai. :-)
Dit is pragtig Fransi. Hoop daar is nog baie om te sien.
Jammer ek kom nou eers hier aan, maar dit was nog al die tyd net nag by my.
Dankie PM, ek is bly daar is weer lig. :-)
Houtskool: Profiling:
Lieven loven dis fantabaloooooooslik pragtig Fransi. Ek verkyk my :hello2: :love7: :notworthy: :icon_salut:
Dit is pragtig. Ek is net so mal oor die skets wat in die boek is.
Jy mag maar want jy kan! :hello2:
Baie dankie vir julle pragtige woorde. Ek waardeer dit ontsettend baie.
Nog 'n paar houtskole en potlood. :-) Die foto's is nie so goed geneem nie, maar dit is prente wat ek verkoop het, so ek kan ongelukkig nie weer foto's neem nie.
Ek verstom my nog steeds aan die detail. Fransi, ek wou nog vra, die eerste foto, die man se hand? Verduidelik asseblief.
Dit is werklik uitstekend en ek verkyk my daaraan.
Ek liefffff dit :love7:
Dankie PM en Meraai.
PM, dit was so op die foto, so toe teken ek dit maar so. :-)