Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on March 28, 2012, 08:54:18 AM
-
(http://)
-
WOW Fransi, jy is so kunstig. Ek verkyk my, moet asb kom wys as jy klaar is ook :hello2: :notworthy:
-
Dankie Meraai, ek sal wanneer dit klaar is. Ek is net nou eers besig met die goddess-reeks en dan sal ek hierdie enetjie klaar maak. Ek wil hê dit moet op die ou end deel wees van 'n reeks wat oor verandering gaan: Transformation, transition en new beginning. :) Daarna wil ek baie graag die gesinsreeks klaar maak- potloodtekeninge en dan die houtskool reeks wat oor geestesversteurings en introspeksie gaan. Hopelik sal ek dan genoeg tekeninge en skilderye hê vir 'n eie website. Hou maar duim vas asseblief.
-
Wow! Ek kan nie wag om alles te sien nie!
Dit lyk vir my of jy nou baie gelukkig gaan wees en jouself verloor in jou kuns.
Gaan ons 'n paar kry vir die nuwe boek?
-
Dankie Pm! :love7:
Ek wens ek kon, maar ek sal weens finansies nie hierdie keer kan deelneem aan die boek nie.
-
Ag dit is vreeslik jammer, maar ek verstaan. Ons kan nie altyd doen wat ons wil nie, net wat ons kan.
Hopenlik gebeur daar iets goeds intussen. Ek sal beslis vir jou 'n paar bladsye uithou tot op die laaste!
Ons boek sal brandarm wees sonder jou bydrae. :crybaby2:
Jy mag natuurlik gratis deelneem aan die gedigstrukture.
-
Hier is dit nou. :-)
-
soveel talent!! Dis pragtig Fransi
-
:hello:
Baie dankie! :-)
-
Goeiste maar dit is pragtig! Kan jy asseblief net vir my die woorde tik, ek sien baie moeilik. Fransi kan jy asseblief ook vir my die foto e-pos, ek wil dit graag in jou boek sit.
-
Dankie PM. Ek sal dit vir jou epos. Dit is die Transformasie gedig. Ek sal dit ook sommer epos. :-)
-
Trippel WOW !!!!! Dit is ongelooooflik Fransi :love7: :hello2: :notworthy:
-
:hello:
Dankie Meraai. Ek is baie bly die een is uiteindelik klaar. Dit was een van daardies wat jy begin en dan eers weer bietjie los en met ander aangaan. Die skildery het tenminste aan en af twee jaar gevat voordat dit uiteindelik klaar wou wees. :-) Miskien omdat daar so baie verandering in veral die laaste jaar plaasgevind het.
-
Nou is dit in jou boek Fransi. (Ek het vir elke skrywer 'n Power Point legger oopgemaak en plaas alles daarin wat julle daarin wil hê vir boek twee en alles wat ek daarin wil hê vir boek twee.)
Raaitjie, kan ek dit gebruik by Eksfrasis gedigstukture?
-
:hello:
Baie dankie PM. :-)
-
O ek trippppel opgewonde. Dit sal prrrragtig lyk by ekphrasis strukture :notworthy: :icon_salut:
-
Dankie vir die spelling! :icon_biggrin: Ek kan nie eers meer my eie naam reg spel nie. :icon_biggrin:
-
Liefffff jou PM!! :love7: