Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on March 27, 2012, 04:19:40 AM
-
K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans praat of wat?)
:book1: :notworthy: :hello2:
-
Knap... gedaan, Meraai.
Nou sal ons moet sien of Kan Naas Afrikaans Praat.
Afri-Kaans sit aan my hart soos 'n knapse-kerel.
-
Angelica boek solank jou plek in die voorste gestoelte saam met my - as Naas vir Aspoestertjie nadersleep gaan jy oortrek wees met knapse-kerels :love7:
-
Ja K.N.A.P :icon_salut: